Thursday, August 19, 2010

Belydenis:gewoonte of genade?

Sondag 22 Augustus sal `n paar jongemense die belydenis maak dat hulle die Here liefhet en Hom wil dien. Nogtans is die vraag: is belydenis uitgedien? maak jongmense regtig moeite met hulle belydenis?Belydenisaflegging het oor die algeneem vir kerke `n verleentheid geraak. Hoe voel jy oor belydenis?

1 comment:

  1. Omdat die mense van die NGkerk die instellings van ons voorvaders alewig wil verander,
    het dit net almeer dommer en kragloos geword - die voorskrifte wat in die Bybel voorkom nl. tugtig die kind in sy sotlikheid, onderrig die kind in God se wee, respekteer jou ouers, die geskiedenis van die NGkerk ens.ens word vermy en dus word nou eerder feetjie verhale en satinistiese slaggate uit gewys as om die onderrig van God se woord belangrik te ag
    Di jong mens soek juis 'n anker om aan vas te hou in hierdie onsekere lewenstyd. Kom nou NG Kerk staan op en veg vir GOD se regering/woord.

    ReplyDelete

Note: Only a member of this blog may post a comment.